Dis ‘n gegiggel en gebabbel in my kombuis. Ek vertel vir haar hoe opgewonde ons was dat sy kom! Ek het haar gesien toe sy die hoofrol gespeel het in die Nico! En dat my dogter my opgewonde vertel het dat sy by ‘n funksie was waar sý die aanbieder was.
My man kom in die kombuis en vra met wie ek dan so lekker gesels?
O ja! Sy kom eers DONDERDAG!
(En dit was ekself, nie Ursula nie!)
Toortsie
Toortsie by Finesse: Google is ‘n dame
Toortsie se Faceboekpage
Toortsie se Bantingboerekos faceboekpage
Toortsie’s LCHF Journey
Finesse Blogger van die week.
Toortsie se getuienis: Radio Tygerberg
Mooi foto! Is dit jy of Ursela, of is dit julle albei? :-))
LikeLike
🙂 Ursula hou nie van foto’s nie!
LikeLiked by 1 person