Fun is such a WORD in my life, I couldn’t resist to write about it when I saw AJ Vosse’s blogpost on this subject. It is also a Daily Post topic.
Fun. Pret plesier. Watter lekker woorde! Wanneer ‘n mens pret in jou lewe het, is jou hart ligter, jou voetval makliker, het jy ‘n wip in jou stap. Wanneer jy die lewe uit ‘n prettige hoek beskou, lyk dinge vir jou makliker, het jy meer moed om die lewe met al sy dinge in die oë te kyk en dit aan te pak.
Prettige mense is lekker mense om by te wees, hulle maak die lewe makliker, laat dit ligter lyk.
‘n Paar dae van pret en plesier verdryf jou negatiewe gedagtes, laat jou beter voel sodat jy sommer jou probleme by die horings gryp en hul aanpak met durf en mening.
Pret. Wat ‘n lekker onderwerp. Beslis iets om ná te streef.
Toortsie
Toortsie by Finesse: Mammatyd
Finesse Blogger van die week
Toortsie se Faceboekpage
Toortsie se Bantingboerekos faceboekpage
Toortsie’s LCHF Journey
Daardie lekkerlag in die middel van die pad laat my ook sommer grinnik, en ek het nie eens die grap gehoor nie.
LikeLike
Nou kan jy net dink!
LikeLiked by 1 person
Ai daardie wip in d stap! Erens het ek myne verloor.
LikeLike
Seegogga? Dan sal ons moet loop soek na hom! 😉
LikeLiked by 1 person
Seegogga, JY sit ‘n wip in my stap!
LikeLiked by 1 person
Dit is hoekom ek die stil kind so ongelooflik mis. Vyf minute in haar geselskap en ‘n mens lag dat die trane loop…. en sy probeer nie eers snaaks wees nie. Ek het nou ‘n lekkerlag sessie broodnodig. Neem aan jy loop nou met ‘n wip in jou stap.
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
Ek stem, PRET is goed vir die liggaam, kop en siel!
LikeLiked by 1 person
Wie is daardie oulike dame op die foto?Laat my sommer goed voel!
LikeLike
Oee jy moes die hele reeks foto’s gesien het! Daar is op die grond gekruip, en wat nog alles!
LikeLiked by 1 person
Wie sê dis nie pret om laf te wees nie?
LikeLike