Help! Why do I eat more on cold days?

In answer of a question of another member on a LCHF Facebookpage, I want to write this.

First of all I want to tell you that I think it is normal. The wonderful thing of LCHF, or Banting, is that we don’t count food. We listen to our bodies! We eat when we need food and stop when we had enough, so, on a cold and rainy day, when our bodies ask for more food, we give it to them and tomorrow when the sun is shining and we, perhaps, need less food, we eat less.

With all the other weightlossprograms that I followed, I had to count food, and when my body asks for more, I couldn’t give it to him. Now, I am allowed to listen to my body and give it what it asks.

But there is a snag! On such days we can’t eat anything that we want! No! We still have to stay within the boundaries of our new lifestyle. And as always, when our body ask for more, or for sweetness, we have to eat more fat! Yes! Fat! So, stop counting the food and eat more fat and don’t feel a failure because you are not one! You are someone who wants to live a healty life and this what you are doing.

So, liewe vriende, as jy op ‘n dag meer eterig is, veral op ‘n koue, reënerige dag, maak vir jou ‘n heerlike broccoliroomsop of ‘n roomkaastert, of kook ‘n heerlike bredie met baie vet vleis en geniet jouself. Gee jou liggaam wat hy vra. Deur hom op sulke dae te ontneem van kos omdat jy reeds jou ‘hoeveelheid kos’ geëet het, gaan veroorsaak dat jy gaan oortree. Iewers gaan jou wilskrag ingee en gaan jy jou vergryp aan ‘n stuk brood of sjokolade of wat ook al voorkom. Moenie dit aan jouself doen nie! Maak vir jou ‘n lekker trooskoppie sjokolademelk: Gebruik volroommelk of room of ‘n mengsel van die twee, gooi daarby 2 teelepels goeie kwaliteit kakao en 1 en ‘n halwe tot twee teelepels xylitol. Sit dit in die mikrogolf vir 1 tot 2 minute op hoog en GENIET dit. Geniet elke oomblik daarvan sonder om skuldig te voel. Die dae van skuldig voel omdat ons ons kos geniet, is verby! Sorg dat jy lekker kaas in die yskas het en eet daarvan. Neute werk nie vir my so lekker op ‘n koue dag nie.

Die belangrikste bly nog: Vergeet van die ou dieetreëls wat ons vir so lank gevolg het. Luister na jou liggaam. Gee vir hom wat hy vra, uit die groen lys, en dalk ‘n klein bietjie uit die oranjelys en moenie val vir kosse wat ons nie mag eet nie.

Sterkte. Dis die moeite werd! Ek is reeds 2 jaar op Banting, het 17 kg verloor en behou my gewig deur die genade van God en deur na my liggaam te luister. Jy kan dit ook doen! Dis regtig nie moeilik nie!

Toortsie

Toortsie se Faceboekpage

Toortsie se Bantingboerekosfaceboekpage

Toortsie by Finesse: Malgas se pont

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Banting, LCHF, English Blog posts, Kosdinge, Verslanking. Bookmark the permalink.

2 Responses to Help! Why do I eat more on cold days?

  1. Terug pieng: Help! Why do I eat more on cold days? – Toortsie's LCHF Journey

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s