Open

Daily prompt. https://dailypost.wordpress.com/prompts/open/

Open. Oop. Oopte. In die oopte. Deursigtig. Sonder geheime. Eerlik.  ‘n Oop gesig. Dis almal woorde wat in dieselfde konteks gebruik kan word.

‘n Oop deur waar mense welkom is, ‘n oop hart wat mense wat anders as jy, toelaat. ‘n Oop vriendekring waar nuwe vriende welkom sal voel. ‘n Oop verhouding waar mense eerlik is met mekaar, vir mekaar ruimte gee.

‘n Oop deur, ‘n oop venster, ‘n oop hart … laat lig en lug toe, ook vernuwing.

Teenoor toe, geslote. Me, myself and I. Dinge word op my manier gedoen en sou jy dit enigsins anders wou doen, is jy nie meer welkom nie.

Ek hou van oop. Ook in my huis. Geen geheime nie. Waar mense enige tyd van die dag kan inval en saamkuier. Oop. Insluitend. Welkom.

Toortsie

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Open

  1. Kameel sê:

    Ja, ek stem. Die motto van ons huis was “Open heart, open home.” Verbasend hoeveel mense deur ons deure is!!!

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s