Wat gaan aan op Pinterest?

Die hoofrede waarvoor ek Pinterest gebruik het, was om lekker resepte of oulike hekel- en breipatrone te pin. Dit was dan lekker vir latere gebruik.

Nou is die prentjies nog daar, maar jy kom nie meer by die file uit waar die resep of patroon is nie. Doen ek skielik iets verkeerd? Wat het verander?

Weet iemand wat aangaan? Beteken dit dat ek iewers anders ‘n plek moet vind waar ek al hierdie goed stoor?

Groete

Toortsie

Danksy ‘n voëltjie wat in my oor gefluister het, het ek op die antwoord gekom. As ek op die skakel kliek, staan daar iewers ‘read it’ of ‘visit’.  Dis waarop jy moet kliek. 🙂

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to Wat gaan aan op Pinterest?

  1. Goeie vraag. Ek het dit ook agter gekom!

    Like

  2. Oepsie,dalk kry hulle koud!Nou die dag het my WordPress werf ook sulke snaakse goed aangevang.Ek was kinderlik ongelukkig en het selfs daaroor gekla,maar die blog wou ook nie pos nie…gelukkig,want toe kom alles reg!😜😳😞

    Like

  3. Olga sê:

    Ek kon nog net een of twee keer die patroon wat saam met die prent gaan kry op pinterest. Lankal gewonder wat wil ek met die prent maak as die patroon nie by is nie. Elke keer as iets aan watter program ookal opdateer word, is dit meer gebruikersvyandig. 👿

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s