skoolkar

Eendag toe klim ek en my dogter in ons kar om haar skool toe te neem. Met die wegtrek sien ek ‘n bobbejaanspinnekop op die voorruit!! eeeeeeeeeeeeeeeeeeeekkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkk!!  Gelukkig was hy aan die BUITEKANT! 😯 ……………………. wonder wat sou gebeur as hy in die BINNEKANT was??? Hoop nie ek vind gou uit nie.

Daardie spinnekop het bly sit op daardie voorruit….. 40 km/h……50 km/h….. 60 km/h…..70 km/h!! Ek kan nie onthou of hy by 70 afgewaai het of eers by 90km/h nie.

sjoe!

Toortsie

Dit was sommer net terloops, vir hulle wat verstaan hoe ek voel. 🙂 Net terloops. Ja. Terloops. Hoop die spinnekoppe loops ook … weg!

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Spinnekopstories. Bookmark the permalink.

5 Responses to skoolkar

  1. nowathome sê:

    Ek hou ook nie van spinnekoppe nie!!

    Like

  2. Kameel sê:

    Ek sou daardie spinnekop soos ‘n valk dopgehou het, en nie opgelet het waar ek ry nie!!!

    Like

  3. Ag neeee,Toortsie!Dink net hoe verskrik was die arme dingetjie toe hy so moes vasklou teen daardie spoed en iewers hard geval het toe sy greep losgaan.😳😜

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s