Toortsie reis saam dorp toe.

Toortsie neem New Zeeland behoorlik op horings saam met Scrapydo! 🙂

I scrap 2

Toortsie traveled with me to town.

IMG_1590 Toortsie went on a trip

Gister ( elke Dinsdag) drink ek en n vriendin n teetjie in een van ons menigte kafeetjies.

Ek vertel haar van Toortsie wat by my aangekom het vanuit Suid Afrika. Sy het net 6 dae geneem om hier te land. My vriendin wou toe weet: ‘Waar bly sy terwyl sy hier is?’ (grinnik hier in my enigheid)

‘Nee man, sy het hier aangeland deur die pos!’ was my antwoord.

‘Oooo, is dit so?’ sy kon nie mooi verstaan hoekom ek so praat oor “Toortsie” wat die wĂȘreld vol reis nie.

Vandag het ek my volgende teedrink sessie met ‘Timbank’ in die Mayfair eetplek. Ek het met gister se vriendin afgespreek om haar twaalf uur te ontmoet, na die Mayfair tee.

Toortsie het toe besluit om saam te ry  dorp toe. Ek vertel aan die vriendinne in Mayfair dat ek hul aan


View original post 148 more words

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Banting, LCHF and tagged . Bookmark the permalink.

2 Responses to Toortsie reis saam dorp toe.

  1. Dankie vir re-blog. Ja ou Toorts geniet haar gate uit. Gaan haar aan nog n paar vriendinne bekendstel.

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s