Ondersteun vir Jennifer!

Jennifer Zamudio is ‘n Suid-Afrikaanse dame wat in ‘n wêreldwye sangkompetisie deelneem. Sy sing in AFRIKAANS!

Jennifer het reeds die eerste rondte (weeklikse rondte) gewen en neem nou deel aan die Maandrondte. Indien sy hierdie rondte wen, gaan sy in Oktober/November na Nashville om aan die finale rondte deel te neem.

Komaan, kom ons stem vir haar! Sy is mos een van ONS! Toe ek gaan stem het, was sy nog 2e en op hierdie oomblik loop sy voor. ‘n Mens kan elke 12 ure vir haar stem.

Ek het hiervan gehoor op RSG.

Stem HIER

Toortsie

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Ondersteun vir Jennifer!

  1. Sy het ‘n pragtige sangstem en ‘n warm persoonlikheid. Boonop is sy mooi ook. Ons het met haar musiek kennis gemaak toe ons ‘n webtuiste geskep het vir ‘n CANSA-fees in Mei 2015 waar sy en ‘n hele paar ander Afrikaanse sangers betrokke was.

    Like

  2. Het haar al gesien en gehoor. Maak so!

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s