Verskoon my asb

Julle moet my asb verskoon. Ek kom nêrens, ek kry nie kans vir blogs lees nie. Dis net werk, werk, werk, en natuurlik BOEK BOEK BOEK! Ek sal weer kom loer, hopelik die naweek. Volgende week dink ek sal dit beter gaan.

Intussen, ek het julle nie vergeet nie, ek is nie kwaad vir julle nie. Mooi dag vir julle!

Groete

Toortsie

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

5 Responses to Verskoon my asb

  1. ekmyselff sê:

    Klink soos ek – strongs! Sien weer

    Liked by 1 person

  2. Toemaar. Ek dink ons almal weet hoe dit voel …
    Doen die dinge wat eerste gedoen moet word.

    Like

  3. ekmyselff sê:

    Kyk bietjie as jy n kansie het, ek het die “banting” artikel gaan post

    Like

  4. Hierdie tyd van die jaar gaan dit rof.Jy is verskoon,solank ons so nou en dan van jou hoor!

    Liked by 1 person

  5. Soos vorige sprekers sê: hierdie tyd van die jaar is alles op n dolle gallop. Ek het self ook nie tyd vir alles lees al wou ek ook. Selfs my skryfwerk is besig om agter te raak. Jy moet dit maar stap vir stap vat en ook dag vir dag! Daar is tog tyd vir alles. Belangrikste dinge moet eerste kom! Groetnis en sterkte met die boek ook saam.

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s