toortsie.com
Groet van die walvisse
Ek het besoek ontvang van ‘n Egiptenaar en wou darem graag iets van die omgewing vir hom wys. Ons is toe na die De Hoop Natuurreservaat, ons kon nie lank vertoef nie, want tyd was beperk. Vir…