The Rose

Dag 2 van my Gedigte/Aanhaling uitdaging. Soos beloof, in die vorm van ‘n lied.

“The Rose” –  Bette Midler

Some say love, it is a river
That drowns the tender reed.
Some say love, it is a razor
That leaves your soul to bleed.
Some say love, it is a hunger,
An endless aching need.
I say love, it is a flower,
And you its only seed.

It’s the heart afraid of breaking
That never learns to dance.
It’s the dream afraid of waking
That never takes the chance.
It’s the one who won’t be taken,
Who cannot seem to give,
And the soul afraid of dyin’
That never learns to live.

When the night has been too lonely
And the road has been too long,
And you think that love is only
For the lucky and the strong,
Just remember in the winter
Far beneath the bitter snows
Lies the seed that with the sun’s love
In the spring becomes the rose.

Groete
Toorts

 

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

11 Responses to The Rose

  1. Kameel sê:

    Ai ai, dit is nou pragtige woorde.

    Like

  2. scrapydo2.wordpress.com sê:

    Pragtig, dis een van my geliefkooste liedjies en dan nog Bette Midler ook

    Like

  3. Ek is mal oor haar stem, daardie woorde, roep ou goeie herinneringe op.

    Liked by 1 person

  4. Sal altyd vir my pragtig bly

    Like

  5. seegogga sê:

    sulkie mooi woorde. Ek het jare gelede die fliek ook gesien. Baie hartseer

    Like

  6. ‘n Lied wat nog altyd vir my besonder mooi was – dankie, Toortsie!

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s