Vis in Room

Pak 800g Stokvisfilette in oondbak.

Gooi die sap van 1 suurlemoen oor, asook die volgende bestanddele:

5 ml sout

Knippie swartpeper

Knippie rooipeper

Knippie kaneel

Knippie neut

15 ml (of meer) botter

Strooi sesamsaad bo-oor.

Gooi ‘n houertjie room (250 ml) bo-oor.

Bedek en bak by 180ºC tot gaar.

Bedien met slaai.

DSC08084

Groete,

Toorts

(Ideale resep vir mense op die Banting eetprogram, maar dis ook geskik vir alle ander mense.)

Ns. Loer gerus by ons faceboekblad. Dit sal lekker wees as jy saamgesels.

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Banting, LCHF, Kosdinge and tagged , . Bookmark the permalink.

7 Responses to Vis in Room

  1. Sparkle sê:

    Google so bietjie lowcarbcooking.com. Daar is wonderlike resepte daar!

    Like

  2. Sparkle sê:

    Skuus, dit moet ‘n org wees! 🙂

    Like

  3. Kameel sê:

    Hier sit ek nou in ‘n splinternuwe leë huis, op ‘n kampstoel en lees jou blog. My winkelpasteitjie in die piekniekmandjie lyk maar goor teen jou vis en slaai 😦

    Like

  4. Spokie sny spoor sê:

    Ai – hoe honger is ek nou hier by die werk …

    Like

  5. coetzee2014 sê:

    Vis is koningskos en daardie behoort baie, baie lekker te wees.

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s