WordPress nuus

Daar gaan tye verby wat ek nie WordPress nuus lees nie, maar wanneer ek dit wel doen, het ek nog elke keer sulke fantastiese raad gekry.

WordPress nuus? Vir dié wie dalk nie weet nie: As jy in jou beheerpaneel kyk, onderlangs, wys hulle mos die nuutste skrywes, gewildste skrywes, gewildste blogs. Die eerste bladsy is altyd vol Engelse blogs. Daar! Dis waar jy soms baie interessante goed raaklees. (Sal ek, wat min blogs lees, nou vir julle ervare bloggers dit vertel, asof julle nie weet nie!)

Eintlik skryf ek vandag hierdie vir myself vir latere verwysing. As jy vandag kyk, is die eerste inskrywing: New Blogging U: E Books. (Later weet ek nooit waar ek dit gesien het nie!)  Gaan loer gerus daarna.

Die e-boeke is gratis, en ek het daarna gekyk, dit lyk of dit waardevolle hulp gaan wees. Ek weet dat ekself sommer baie gaan leer en hoop dat my bloginskrywings met tyd verbetering sal toon.

Groete

Toorts

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Blogging and tagged , , , , . Bookmark the permalink.

4 Responses to WordPress nuus

  1. Baie Dankie vir die deel Toortsie, sal defnitief gaan kyk …

    Like

  2. MaanKind sê:

    Dankie! Ek het dit afgelaai en vlugtig geloer, waardevol!

    Like

  3. scrapydo sê:

    Jy is darem nie n te slegte blogger nie! Ek hou ook daarvan om te lees wat hul oor sekere dinge se om blog te verbeter

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s