toortsie.com
‘n Banters verjaarsdag
Selfs Banters verjaar en nooi mense. :) Gewone mense. Mense wie nie Banters is nie. Nou ja, Banters het ook gesinslede wie nie banters is nie… Ek maak nie vreeslike vreemde kosse nie. Ek weet…