Written Acts of Kindness Award

Baie dankie aan scrapydo wat hierdie “Award” aan my toegeken het.

SmallBadgeWrittenActsofKindnessAwardby cateartiosEk wil ‘n toekenning maak aan Toortsie wat van dag een af haar oor my ontferm het, en vir my die pad na blogland toe gewys het. Dankie Toorts.  Dankie ook vir jou “kindness” (die Afrikaanse woord ontgaan my nou) van die afgelope drie jaar. Vertrou ons sal nog ‘n lang pad saamstap.

Die tweede persoon is rondomtaliedraai met haar blog vol interessante fotos, en artikels. Ek sien elke naweek uit om te kyk watse fotos jy nou weer vir ons opgediep het om oor kop te krap. 🙂 Al is ek gewoonlik laat, of kom glad nie daarby uit nie, geniet ek dit terdeë.  Doen so voort.

Here are the rules for passing the award on.

  1. You are welcome to give it out as many times as you like, but it is only to be given to a maximum of one person per blog post. If you wish to give multiple rewards, please space the blog posts so the sincerity is maintained.
  2. Introduce the person; say how they encourage, help or inspire you; then link to their work and/or social media profiles. There may be a specific post you wish to link to which helped you. It’s up to you.

This award is open to anyone to use. You don’t have to receive it, in order to be able to give it. Once you have received it, it isn’t obligatory that you must pass it on.

Visit Cate who initiated the award  http://cateartios.wordpress.com/2014/09/27/written-acts-of-kindness-laura-sapala/

8 thoughts on “Written Acts of Kindness Award

      1. Dis vreemd want mens gesels so op die blogs anders as in die regte lewe … mens leer goed uit die verlede wat jy nie geweet het hoe die ander dit beleef het. Dis vreeslik lekker en so gesels ons elke dag.

        Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s