toortsie.com
Gee jy vir hulle
Lank gelede… Die dag toe Ken sê dat ek R50 ‘n maand vir myself moet “budget,” het ek gedink die hemel gaan oor my oop. Natuurlik was ek eers huiwerig; met ses kinders in die huis was dit nodig om …