Kom ons speel!

Wie’s nou lus vir werk? Kom ons SPEEL!

Hierdie is ‘n baie ou speletjie wat ons al in Februarie 2011 gespeel het. Dit was vir my soooooo lekker, ek wou net nie ophou nie.

Dit werk so:

Jy kan my enige iets vra. Ek moet jou antwoord met die titel van ‘n liedjie, of ‘n stukkie uit ‘n liedjie…

Jy mag my vra tot vannag, 29 April 2014, 12 nm. Maar… as jy dit nou eers môre of oormôre lees, vra maar, ek gee nie om nie. Moet net nie te MOEILIKE vrae vra nie!

Dis die eerste deel van die speletjie.

Die tweede deel is dat ek iemand gaan tag, wat dan met die speletjie moet aangaan. So, as jy getag word, MOET JY ONTHOU OM OOK IEMAND TE TAG om weer verder te speel.

Ek tag vir Olga en vir Seegogga om met die speletjie aan te gaan, en onthou, julle moet ook weer iemand tag. 🙂

Kom ons sing!

Tralalatoorts

Happy days are here again…  nr 65

Ns… Onthou as jy wil hê WordPress moet die persoon laat weet hy/sy is getag, tag ‘n bloginskrywing en nie die blog nie. Lees hier hoe.

20 thoughts on “Kom ons speel!

    1. Ek het dit! Die som van 2 liedjies:
      Living Next door to Alice (25)
      PLUS
      One, two three for five, once I caught a Fish alive,
      6, 7, 8, 9 TEN (10)
      Then I let it go again…
      en 25 plus 10 = 35! 😆

      Like

    1. Kosliedjie
      Ek wil sing van ‘n verkeerde ding wat ooral kop uitsteek hier in ons land.
      Afrikaners is te swierig ja, maar ook te gierig ja…
      … Dis rys en vleis en baie mayonnaise, en…

      Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s