10 dinge

Amore Bekker het een dag op RSG gevra: Watter 10 dinge kan jyself doen om gelukkig te wees?

10 dinge?

Watter 10 dinge kan JY doen om gelukkig te wees? Om jouself gelukkig te maak?

As ek kan antwoord…. om ‘n glimlag op iemand anders se gesig te sit; om saam met ‘n kind te speel; om in die veld te stap met my hond; om die natuur te geniet; OLIFANTE!!, al sien ek hulle so min; om kaalvoet in die sand te stap; om te BLOG!! 😆  en ja, my stiltetyd gee my groot vreugde; tyd saam met my man… en as ek bang is, lofliedere te sing, uit volle bors, met my klavier, met my kitaar, sonder instrument…om die erg gestremde meisie in die ouetehuis ‘n drukkie te gee en die vreugde op haar gesig te sien…

Vertel ‘n bietjie jou 10 dinge wat jy kan doen om jou gelukkig te maak?

4 thoughts on “10 dinge

  1. Praise and worship. The Word of God. Talking to God, and feel my burdens lifting. To listen to testimonies. My husband’s touch. A good book. Laughing with my grandchildren. Spending time with my best friend. The beauty of nature. Swimming in the sea.

    Like

  2. Toortsie, hierdie is so ‘n nice post maar na ‘n ou Blou Maandag kan ek net aan een ding dink wat ekself kan doen om my gelukkig te maak en dis draf. Voel nooit lus daarvoor nie, maar altyd bly as ek dit gedoen het. En verder kan ek nou vir my ‘n glas wyn gaan inskink 🙂 Regtig, ek kan doen sonder Maandae!

    Like

  3. Ek weet daar is 10 dinge, maar vir nou kan ek nie lys wat dit is nie. Om te kaalvoet te loop in die reën en te sit op my rots terwyl die seewind my motbolle wegwaai tel hoog op die lys.

    Like

    1. Ja, as mens skielik moet opnoem slaan jy soms toe. En as jy eers begin lys, stop jy dalk by 20!! 🙂
      Kaalvoet in die modder – HEERLIK!! As kind het ons so in die vars, warm kraalmis ook getrap. Urggg. Kan jy jou indink!!

      Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s