toortsie.com
Huweliksverryking
Ons is mos nooit te oud om te leer nie, né? Toe ek as 20-jarige die huwelik betree het, het ek nie veel daarvan geweet nie. Wat ek van die huwelik geleer het, het ek in my eie huwelik geleer en d…