Dankbaarheid

Iemand vertel vir my dat ek blykbaar die afgelope jaar 19 maal ❗ oor dankbaarheid geskryf het. Sjoe! Hoe jammer kry ek julle! Dit moes so booooooorrrrrrrrrriiiiing wees om dit keer op keer te lees! 😦 Jammer jammer jammer!!!

Ek glo haar toe nie, en gaan tel self. As ek die woord “dankbaar” intik op my blog, kom daar nie 19 skryfsels nie, maar 27!!! URGGGGGGGG~!!

Dankbaarheid…..5 keer!

So, van nou af gaan ek ONDANKBAAR wees, dalk is dit iets nuuts om te lees???

Maar….

Gedink daaraan dat hier al 375 items op hierdie blog geskryf is, is 5 maar 1.33% vir dankbaarheid, en 27 is 7.2%, en 19 volgens die informant, 5.07%.

Nou wonder ek….. is die statiestiek wat ek hierbo sien ‘n teken van dankbaarheid of algehele ondankbaarheid?

5 thoughts on “Dankbaarheid

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s