Op hierdie blog is daar GROOT afwagting! Soos wanneer mense op ‘n bruid wag… Hier het ‘n Kameel by ons aangesluit! Die opwinding is BAIE groot en ek kan nie wag dat die Kameel haar opwagting gaan maak nie. Baie baie welkom, Kameel, en ek hoop die blogmaats gaan jou net so wonderlik en dierbaar behandel soos hulle nog altyd vir my behandel het.
Op die foto sien julle ‘n Toortsie, afwagtend op ‘n kameel om op te staan…..
Die kameel beur om deur die oog van daardie naald te kom…. die Lig sal dit aanwys.
LikeLike
Huh? Ek hou van kamele! Welkom Kameel!
LikeLike
Lyk my die Toorts is ‘n bietjie swaar op die kameel se rug….
LikeLike
Wanneer kom sê die kameel hello?
LikeLike
wonder self….
LikeLike
Uiteindelik het die kameel toe opgestaan….
LikeLike