soekenjin aanwysers

Dis vir my interessant wat mense by soek-enjins intik en dan op my blog beland.

“vegetariese padkos” Vegetaries? By my??? Padkos kan ek antwoord: Wors, Frikkadelle, hoenderboudjies, gekookte eiers, biltong, droëwors, toebroodjies met eier-mayonnaise vulsel, selfs snackwiches sal lekker wees,  ‘n klomp botteltjies koeldrank, vrugte soos nartjies, appels, piesangs wat in seisoen is, ‘n bakkie met wortels, kersie-tamaties, komkommerskyfies, lekkers, boksies koekies… vir vegetaries moet ons op Karen se nommer druk. Karen!! Help!!

“skooltake” Skooltake is seker die vragie wat die MEESTE by my verskyn. Dit wil vir my regtig lyk of hier ‘n groot behoefte aan so iets is. Ekself het nooit my kinders se skooltake gedoen nie, eenvoudig omdat hulle te swak betaal!!! 😉  Maaaaarrrrrr as die nood dan so hoog is en jy bereid is om vir my te betaal, baie te betaal, moet ons dalk gesels…. 😆

“rugby motivering”  No, my dearie, jy is beslis by verkeerde adres. Ek kan my bes doen om jou te motiveer, maar van RUGBY motivering weet ek gevaarlik min. Selfs van RUGBY weet ek uiters gevaarlik min. Jammer, hoor!!

“Wat verkoop ‘n tuisnywerheid?” Enige tuisgemaakte goed. Handgebreide truie, gehekelde goed, HEEEERRRRLIKKE tuisgebak. Tuisgemaakte kieries, ketties, riempiebankies, besems, wat LYK na tuisgemaak, nie soos winkelgoed nie. Hout gewere (of mag mens nie meer dit verkoop nie??). Koeksisters, melktert, konfyt. Doilies, tee-nette….

“Hoe om ‘n BORG te begin.”  Jammer, ek verstaan nie lekker nie. Wil jy iets doen waarvoor jy borge wil kry, of wil jy begin om vir MY te borg??? Laat weet, jy kan sommer die geld na my selfoon stuur, asseblief!!

“Waar tap jy water uit as jy aan skepe wil werk?” Gits, Frits??? Hoe moet EK weet???? By ‘n kraan??? 🙂

“Gedig oor Skulpiesbaai”.  Nee jong, ek weet regtig nie, maar ek sal vir Nikita vra. Sy is regtig goed met sulke dinge.

“Watse staal gebruik jy om jou blok ketting te maak?”  Staal? Blokketting???? Nee, ek ketting nie my blog vas nie!!

“Wie sing Houtkruis?”  Die eerste mense by wie ek dit gehoor het, was Prophet. Maar soveel ander mense sing dit deesdae. Ook Juanita du Plessis.

“Lirieke van ‘Omdat Hy Leef’ en ook wie dit sing”. Ek weet ongelukkig nie wie dit sing nie. Dis die afrikaanse weergawe van “Because He Lives”, en so klink dit:

Because He Lives/Omdat Hy leef

Omdat Hy leef, sien ek kans vir môre

Omdat Hy leef verdwyn my vrees

Omdat ek weet, ja ek weet

Hy hou die toekoms

Die lewe is die moeite werd

Omdat Hy leef!

 

Because He lives I can face tomorrow

Because he lives all fear is gone

Because I know yes I know

He holds the future

And life is worth the living

Just because he lives.

 

Wat vra hulle alles vir jou??

 

 

28 thoughts on “soekenjin aanwysers

  1. As dit alles met jou op jou blog gebeur, moet ek tweekeer dink voordat ek so iets aanpak. Is daar nie iewers iets soos ‘n badprop wat jy kan uittrek as jy water uit ‘n skip wil dreineer nie? 😉 Miskien is dit tog lekker om te blog….

    Like

  2. Hierdie week se hits op my blog…

    bileam se donkie 20
    bemoedigende woorde 2
    geraasbesoedeling 2
    bileam se 2
    ontmoet jou skelmpie 2
    word ‘n dominee 1
    bileamsedonkie 1
    blog vir bileam se donkie 1
    donkiekar te koop 1
    manne bediening 1
    donkie liefde 1
    ware gedagtes 1
    bileamsedonkie nuwest entry 1
    brief aan ‘n pa op sy verjaarsdag van sy seun en dogter 1
    sewentig maal sewe keer vergewe 1
    prente van jesus se geboorte 1
    malema wat se hy sal op die son land in die aand grappe 1
    ierse seënwens 1
    kan ek jou skelmpie wees? 1
    ierse seenwense 1
    -“goeie wense vir ‘n vrou se veertigste verjaarsdag 1
    ek het ‘n droom 1
    huweliksberading vraelys 1
    koekie doekie 1
    die dinge van n donkie 1
    resepte van masterchef

    Nee, ek weet niks van koekie doekies nie, en ook nie van enige iemand behalwe Huisbesoek se skelmpie wees nie…

    Like

  3. voortrekker monument 175
    blue butterfly 149
    butterflies 146
    gedigte oor lente 136
    blue butterflies 133
    afrikaans poems 127
    gedigte vir kinders 126
    lion 121
    tolletjie brei 103
    lente gedigte 94
    afrikaans poems for children 92
    dis heerlike lente 87
    zulu tribe 86
    peppermint crisp tert 74
    afrikaans love poems 71
    peppermint crisp tart 69
    roman mosaics 68
    afrikaans poems for kids 66
    kinder gedigte 59
    afrikaanse gedigte vir kinders 59
    african tribes 56
    gedig oor lente 53
    trees 52
    how to draw a cat 49
    liefdes gedigte 48
    ndebele houses 47
    lente gedig 46
    alexandra kosteniuk 43
    karringmelk beskuit resepte 42
    so tired 41
    paul klee for kids 39
    kort stories vir kinders 38
    peppermint crisp tert resep 37
    jane austen 36
    love 36
    vlakvark resepte 36
    cuddle 35
    vetkoek resep 35
    kort afrikaanse stories 32
    biltong resepte 31
    paptert resep 31
    kort liefdesgedigte 30
    dankie gedigte 30
    beskuit resepte 29
    formative assessment 29
    illovo sugar recipes 29
    karringmelk beskuit resep 28
    jakkals en wolf stories 28
    afrikaans poem 28
    famous pointillism artists 28
    potjiekos recipes 27
    afrikaanse kinderstories 27
    african tribe 26
    hilary stagg death 25
    south african national symbols 25
    khoikhoi women 25
    afrikaanse gedigte oor diere 23
    kort liefdes gedigte 23
    volkspele 23
    brood resepte 23
    kerrie en rys 23
    gediggies vir kinders 23
    gedigte oor diere 22
    afrikaans liefdes gedigte 22
    afrikaanse kinder gedigte 22
    afrikaans poetry 22
    pointillism artists 22
    childrens afrikaans poems 21
    kinderstories in afrikaans 21
    kort kinderstories 21
    flower 21
    afrikaanse gedigte 21
    namakwaland 20
    cook sisters recipe 20
    poems about love 20
    peer gynt 20
    al die veld is vrolik 20
    roman mosaics for children 20
    stressed out 20
    piglet quotes 20
    dik dik 20
    afrikaans short stories for children 20
    potjie recipes 19
    afrikaanse stories 19
    love poems in afrikaans 19
    kort afrikaanse stories vir kinders 19
    kort gedigte vir kinders 19
    roman mosaics for kids 19
    volkspele danse 19
    beskuit 19
    national symbols of south africa 18
    gedigte 18
    sun mosaic 18
    cat draw 18
    pretoria 18
    afrikaans poems for grade 4 17
    short afrikaans poems for children 17
    yskastert resepte 17
    short afrikaans poems 17
    tolletjiebrei 17
    potjiekos resepte 17
    afrikaans stories vir kinders 17
    afrikaans poems about love 17
    buttermilk rusk recipe 17
    kinderstories 17
    sarie marais 17
    gedigte oor die lente 16
    assessment for learning 16
    afrikaanse sprokies 16
    blou bulle logo 16
    resepte 16
    klein karoo 16
    kinder sprokies 15
    afrikaans fables 15
    kinder gediggies 15
    mondrian 15
    chess art 15
    blou bulle 15
    liefde gedigte 15
    playing chess 15
    suid afrika grappies 15
    kindergedigte 15
    dwelms soorte 15
    soorte dwelms 14
    afrikaanse kindergedigte 14
    short afrikaans stories for children 14
    valentines day 14
    hilary stagg cause of death 14
    draw cat 14
    poems in afrikaans 14
    diere gedigte 14
    afrikaans gedigte vir kinders 14
    kort afrikaanse kinder gedigte 14
    liefde 14
    grootmaat resepte 14
    checkmate 14
    zulu hut 14
    zulu tribes 14
    blue butterfly tattoo 14
    peppermint tert 13
    afrikaanse liefdes versies 13
    albino lion 13
    gedig vir my man 13
    paul klee 13
    sa rugby logo 13
    musetta vander 13
    miami blue butterfly 13
    cook sisters 13
    afrikaans kort stories vir kinders 13
    liefdes gediggies 12
    beskuit resep 12
    sa national symbols 12
    pannekoek resep 12
    afrikaans 12
    anne frank 12
    mieliebrood resep 12
    how to draw cats 12
    kort gedigte 12
    kook en geniet resepte 12
    beatrix potter 12
    koekie resepte 12
    garry kasparov vs vladimir kramnik 1994 12
    buttermilk rusks recipe 12
    liefdes versies 12
    bible quotes 12
    afrikaanse kort stories vir kinders 12
    kort kinder stories 12
    how to draw cat 12
    birds of south africa 12
    yskastert 12
    karringmelk beskuit 11
    battle of blood river pictures 11
    kinder stories 11
    wildspotjie resepte 11
    huisgenoot wenresepte melktert 11
    beeld koerant 11
    chessalee 11
    afrikaans love quotes 11
    kort afrikaanse gedigte 11
    springbok 11
    die ruiter van skimmelperdpan 11
    afrikaanse liefdes gediggies 11
    mosaic art for kids 11
    south african symbols 11
    kerrie en rys resepte 11
    zulu 11
    french knitting 11
    south africa national symbols 11
    afrikaans poems about animals 10
    fables vir kinders 10
    ndebele houses pics 10
    angeliere 10
    south africa’s national symbols 10
    voortrekker monument pretoria 10
    jakaranda boom 10
    how to win chess in 2 moves 10
    kort afrikaanse fabels 10
    afrikaans poems for grade 7 10
    afrikaans gedigte 10
    xhosa kultuur 10
    afrikaanse resepte 10
    ndebele 10
    liefdes gedig vir my man 10
    muffin resepte 10
    afrikaanse kinder stories 10
    dis heerlike lente lirieke 10
    afrikaans worksheets 10
    2010 moves anand vs topalov 10
    zulu women 10
    highveld 9
    liefdesgedigte vir my man 9
    kort afrikaanse liefdesgedigte 9
    baked german cheese cake 9
    ge korsten selfmoord 9
    protea blom 9
    lapverf 9
    boer war 9
    romantiese liefdes gedigte 9
    afrikaanse gedigte vir graad 3 9
    humoristiese stories 9
    piglet 9
    voortrekker 9
    tufa waterfall 9
    democratic republic of congo about zulu tribe their dress ,food,cosos 9
    gedigte oor seisoene 9
    afrikaanse kort stories 9
    illovo recipes 9
    custard slice recipe – sarie marais 9
    beestong resepte 9
    stap vir stap resepte 9
    kosteniuk 9
    zulu traditional clothing 9
    liefdes gediggies vir my man 9
    kort afrikaanse kinder stories 9
    wildbewaarder 9
    dikdik 9
    koekies 9
    poem about sports in afrikaans 9
    love poems 9
    mosaic art 9
    knuppeldik resepte 8
    volkspele liedjies 8
    old huisgenoot 8
    paptert recipe 8
    ivanchuk 8
    special person 8
    gonna be a bear poem 8
    famous afrikaans poems 8
    idees resepte 8
    piet mondrian 8
    skipskop history 8
    jakals en wolf stories 8
    ndebele huts 8
    afrikaanse liefdes gedigte 8
    fat cake recipe 8
    thought 8
    karringmelk 8
    w h coetzer 8
    mosaics for children 8
    kerrie en rys resep 8
    i am an african 8
    dis heerlike lente woorde 8
    african recipes 8
    voortrekkermonument 8
    pointillism for kids 8
    pepermint tert 8
    liefdesgedigte in afrikaans 8
    onderwys van die voortrekkers 8
    c louis leipoldt 8
    dis heerlike lente lyrics 8
    poetry art 8
    дом beatrix potter 8
    снегопад 8
    kondensmelk tert 8
    gedigte vir my man 8
    ag visser gedigte 8
    heerlike lente 8
    liefdesgedigte vir hom 8
    voortrekkers 8
    voels van suid afrika 8
    zulu kultuur 7
    boerneef gedigte 7
    my sarie marais 7
    boer de villiers 7
    maize meal 7
    c louis leipoldt gedigte 7
    cremora tert 7
    afrikaanse gedigte vir tieners 7
    jakkals en wolf 7
    sprokies verhale 7
    soetkoekies recipe 7
    dit is die maand oktober 7
    tretchikoff 7
    a g visser gedigte 7
    cj langenhoven gedigte 7
    love poems for the one you love 7
    gedig oor diere 7
    milk tart 7
    sprokies in afrikaans 7
    alice in wonderland chess 7
    vriendskap gedigte 7
    gedigte oor suid afrika 7
    kook en geniet 7
    kort gedigte oor liefde 7
    lekker kinder afrikaans songs 7
    tert resepte 7
    roman mosaic patterns 7
    houses ndebele pics 7
    voortrekker monument tapestries 7
    afrikaans childrens poems 7
    maklikke tipsy tert resep 7
    ouma beskuit resep 7
    die berggans het 7
    custard slices 7
    boris spasski 7
    real blue butterflies 7
    zulu beads 7
    symbols of south africa 7
    teachers quotes 7
    maklike melktert resep 7
    karringmelkbeskuit resep 7
    kort afrikaanse gedigte vir kinders 7
    ancient roman mosaics 7
    afrikaans poems poetry 7
    resep vir paptert 7
    grootmaat malva poeding resep 7
    suid afrikaanse helde 7
    maklike kerrie en rys resep 7
    wilds potjie resepte 7
    vetkoek 7
    seafood potjie recipes south africa 7
    how to make cook sisters 7
    african tribe zulu 7
    peppermintcrisp tert 7
    stressed 7
    wildsboud resepte 7
    liefdesgedigte 7
    عيد ميلاد سعيد 7
    oranje blanje blou flag 7
    irma stern 7
    trou gedigte 7
    afrikaanse sprokies verhale 7
    lapverf prente 7
    pepermint crisp tert 7
    kids afrikaans poems 6
    paptert resepte 6
    skilderye 6
    karringmelk beskuit huisgenoot wenresepte 6
    springbokke prente 6
    picasso 6

    condensed milk rusk recipe 6
    northern transvaal coat of arms 6
    beestong resep 6
    pizza resepte 6
    south african birds 6
    ingrid jonker poems 6
    gedigte vir graad 6 6
    good night animation pictures 6
    zulu men 6
    outydse soetkoekies 6
    prente van biltong 6
    die lied van jong suid afrika 6
    piesang brood resep 6
    vlakvark boud resepte 6
    bitterbessie dagbreek 6
    zulu african tribe 6
    gedig oor die lente 6
    afrikaanse digters 6
    butterflies blue 6
    south african cook sisters recipe 6
    mexican trolls 6
    tollietjie brei 6
    zulu tribe history 6
    wortelkoek 6
    walter battiss artworks 6
    lente dag gedigte 6
    afrikaanse gedigte oor die lente 6
    dreams 6
    knuppeldik 6
    kinder gedigte afrikaans 6
    alexandra churchill historian 6
    chess fashion 6
    kort afrikaanse verhale 6
    paul klee africa 6
    kort afrikaans gedigte vir kinders 6
    bird mosaic 6
    suid afrikaanse stories 6
    cumming chess 6
    lion anatomy 6
    afrikaans poems for teens 6
    berggans 6
    swiss roll recipe;south africa 6
    konsentrasiekampe anglo boereoorlog 6
    melktert resepte 6
    easy afrikaans poems 6
    battle of blood river 6
    seisoene gedigte 6
    afrikaanse resepte pdf 6
    anne frank concentration camp 6
    lente gediggies 6
    maklike muffin resepte 6
    springtime in namakwaland 6
    maaskaas tert resepte 6
    short love poems 6
    piesang muffins 6
    pampoen 6
    proteas 6
    villa rides 6
    gediggies oor lente 6
    walter battiss 6
    valentine’s day 6
    penny coelen 6
    tribes 6
    go bokke 6
    gedigte oor honde 6
    ek is hier en ma is hier 6
    zulu tribes pics 6
    kort kinder gediggies 6
    advertisements for perfume 6
    afrikaans kinder gedigte 6
    afrikaans poems for grade 3 6
    gedigte afrikaans 6
    afrikaans worksheets for kids 6
    heerlike resepte 6
    ‘n kort kinder storie oor diere 6
    hippo 6
    vinger etes 6
    volkspele musiek 6
    cj langenhoven quotes 6
    biefstuk en niertjie pastei 5
    how to make love 5
    happy christmas 5
    fabel van jakkals en wolf 5
    draaikewers 5
    liefdes woorde 5
    the boy who cried wolf 5
    south african cooksisters recipe 5
    blou bul prente 5
    die berggans het ‘n veer laat val 5
    blue butterfly pictures 5
    potgieter family crest 5
    huisgenoot resepte 5
    suurlemoen tert resepte 5
    christiaan barnard 5
    afrikaans fabels 5
    kinder stories in afrikaans 5
    mieliebroodjie resep 5
    spons koek resep 5
    dyslexic 5
    resepte vir peppermint tert 5
    tradisionele afrika stories oor wilde diere 5
    boscastle 5
    afrikaanse gedigte vir graad 6 5
    love drop 5
    piet mondrian artwork 5
    short afrikaans ghost stories/poems 5
    kinder gedigte oor diere 5
    dankie liewe ouma song 5
    cooksisters 5
    fabels en sprokies free downloads 5
    lentegedigte 5
    xhosa houses 5
    klein pasteitjies 5
    rugby bokke breakthrough 5
    khoikhoi tribe 5
    mosaic sun 5
    afrikaanse kinderverhale 5
    peppermint crisp fridge tart 5
    pap tert resep 5
    division del norte 5
    chess planet 5
    dana niehaus jakkals en wolf stories 5
    groot maat resepte 5
    kelly van der veer 5
    troetelwoorde vir ogilvie douglas 5
    yum yum cheese cake recipes 5
    konsentrasie probleme 5
    mersin turkey 5
    peer gynt story for children 5
    routes bartolomeu dias traveled 5
    liefdes poems 5
    inside african hut 5
    short afrikaans poems for kids 5
    art chess 5
    seekoeie 5
    drawing cat 5
    singa 5
    bloubulle 5
    tradisionele biltong resepte 5
    morning animation 5
    afrikaans traditional songs 5
    afrikaans poetry for children 5
    streets of london 5
    my sarie marais suid-afrika 5
    boere oorlog foto 5
    south african love songs 5
    stories vir kinders 5
    lente gediggie 5
    — Dis myne vir die afgelope week, moet se taamlik ‘beskaafd’, maar ek het ook al die ‘weird’ soektogterme gekry, maar moet erken meeste terme hou verband met wat op my blog is.

    Like

    1. WOW!!! besig om deur die lys te lees [vir die eerste keer] en wat sien ek! ! hierdie ou het dit mis hoor…haha… (Ek het nou die woord uitgehaal, want dit kom aanmekaar by my ook op!!)

      Like

    2. Ja, ek kan darem ook redelik uitpluis hoekom dit by my verskyn. Daar is dalk iewers ‘n woord in die vraag wat met ‘n woord van myne ooreenstem…
      Net ‘n WEEK se soekterme?? Sjoe!
      Jy sal moet peppermintcrisp tert maak en die resep uitdeel. IEMAND in die wye wêreld smag daarna!

      Like

      1. Die resep is juis op my blog! 🙂 Als in die soekterme is beslis op my blog, behalwe daaaaardie ‘sex positions’, dit sal jy beslis nie daar kry nie…haha…my blog is nou regtig nie ‘n porn- of soortgelyke blog nie.

        Like

        1. Sien so pas NOG iets, liewe aarde, haha… ‘how to make love’ – sjoe, dis ‘n warm ene…sal ek vir hulle videos daaroor plaas. Ek het nie eers deur die hele lys nou die dag gelees nie.

          Like

  4. my gunsteling is “diere monoloog” – wonder wat het die mens gesoek? en ek is seker mens kan ‘n storie skryf oor “waar slaap ‘n leeu”. na aanleiding van my resepte gaan ek seker een van die dae meer vegetariese terme ook vind.

    @nikita: wow, dis darem maar boeke vol!

    sirkus diere 2
    feite van kamele 2
    menslike oor 1
    organe in die menslike liggaam 1
    woestyn diere 1
    bedreigde spesies bv:ysbeer 1
    die menslike oor 1
    perdeby die insek 1
    diere monoloog 1
    dieretuine 1
    hartebeespoort dam dieretuin 1
    n donkie kar om die wereld 1
    stuipe 1
    bosluiskoors honde simptome 1
    dier menslike liggaam 1
    keisersnee of normale geboorte 1
    diere moet nie in hokke aangehou word nie 1
    mannetjieskat geslag 1
    uie en knoffel honde 1
    diere met hoë biodiversiteit 1
    waar slaap n leeu 1
    wat dink die publiek van jag 1
    tradisionele medesyne 1

    Like

    1. Jy word BESLIS gereken as ‘n diere-kenner. Dit gaan jou laaaannnkk besig hou om al hierdie goed te antwoord!
      My gunsteling? ‘n donkie kar om die wereld!! Wow, dit moet fantasties wees. Hoe lank sal dit vat?? Sies tog, ons sal iewers moet donkies ruil!

      Like

  5. Die vrouemonument en dam van trane kry ek die meeste, en psigopaat ook. Maar die snaakste ene vir my is “eskimo behuising”. Kan nie dink dat ek ooit iets daaroor geblog het nie, en ek kan met sekerheid se ek weet ook niks daarvan af nie. 😆

    Like

    1. soms soek iemand iets, dan beland hy op jou blog deurdat hy/sy in die ‘soektog’ jou skakel raakgesien het en besluit joune lyk dalk ‘interessanter’ – ek weet ek het dit al gedoen. Mense sal ook wonder oor my onderwerp-soekterme, want ek het al gekyk na links wat opkom, soms net met ‘n deel van ‘n woord, jy het dalk die woord ‘behuising’ op jou blog [bv]. – ek dink dis wat ons almal eintlik maar weet ook. – ons doen dit eintlik almal 🙂

      Like

    1. Die spammers irriteer my geweldig. Ek sien hier is mense wat vir hulle ‘n spesiale plekkie op hulle blogs gee en dan staan daar : Soveel spams verwyder. Nee wat, ek delete hulle so gou moontlik en ignoreer hulle verder.

      Like

Gesels saam, asseblief!