Dis vir my interessant wat mense by soek-enjins intik en dan op my blog beland.
“vegetariese padkos” Vegetaries? By my??? Padkos kan ek antwoord: Wors, Frikkadelle, hoenderboudjies, gekookte eiers, biltong, droëwors, toebroodjies met eier-mayonnaise vulsel, selfs snackwiches sal lekker wees, ‘n klomp botteltjies koeldrank, vrugte soos nartjies, appels, piesangs wat in seisoen is, ‘n bakkie met wortels, kersie-tamaties, komkommerskyfies, lekkers, boksies koekies… vir vegetaries moet ons op Karen se nommer druk. Karen!! Help!!
“skooltake” Skooltake is seker die vragie wat die MEESTE by my verskyn. Dit wil vir my regtig lyk of hier ‘n groot behoefte aan so iets is. Ekself het nooit my kinders se skooltake gedoen nie, eenvoudig omdat hulle te swak betaal!!! 😉 Maaaaarrrrrr as die nood dan so hoog is en jy bereid is om vir my te betaal, baie te betaal, moet ons dalk gesels…. 😆
“rugby motivering” No, my dearie, jy is beslis by verkeerde adres. Ek kan my bes doen om jou te motiveer, maar van RUGBY motivering weet ek gevaarlik min. Selfs van RUGBY weet ek uiters gevaarlik min. Jammer, hoor!!
“Wat verkoop ‘n tuisnywerheid?” Enige tuisgemaakte goed. Handgebreide truie, gehekelde goed, HEEEERRRRLIKKE tuisgebak. Tuisgemaakte kieries, ketties, riempiebankies, besems, wat LYK na tuisgemaak, nie soos winkelgoed nie. Hout gewere (of mag mens nie meer dit verkoop nie??). Koeksisters, melktert, konfyt. Doilies, tee-nette….
“Hoe om ‘n BORG te begin.” Jammer, ek verstaan nie lekker nie. Wil jy iets doen waarvoor jy borge wil kry, of wil jy begin om vir MY te borg??? Laat weet, jy kan sommer die geld na my selfoon stuur, asseblief!!
“Waar tap jy water uit as jy aan skepe wil werk?” Gits, Frits??? Hoe moet EK weet???? By ‘n kraan??? 🙂
“Gedig oor Skulpiesbaai”. Nee jong, ek weet regtig nie, maar ek sal vir Nikita vra. Sy is regtig goed met sulke dinge.
“Watse staal gebruik jy om jou blok ketting te maak?” Staal? Blokketting???? Nee, ek ketting nie my blog vas nie!!
“Wie sing Houtkruis?” Die eerste mense by wie ek dit gehoor het, was Prophet. Maar soveel ander mense sing dit deesdae. Ook Juanita du Plessis.
“Lirieke van ‘Omdat Hy Leef’ en ook wie dit sing”. Ek weet ongelukkig nie wie dit sing nie. Dis die afrikaanse weergawe van “Because He Lives”, en so klink dit:
Because He Lives/Omdat Hy leef
Omdat Hy leef, sien ek kans vir môre
Omdat Hy leef verdwyn my vrees
Omdat ek weet, ja ek weet
Hy hou die toekoms
Die lewe is die moeite werd
Omdat Hy leef!
Because He lives I can face tomorrow
Because he lives all fear is gone
Because I know yes I know
He holds the future
And life is worth the living
Just because he lives.
Wat vra hulle alles vir jou??
Genugtig! En ek het gedink myne is weird!
LikeLike
Ja-nee kyk, ek dink joune wens eerste prys! 🙂
LikeLike
As dit alles met jou op jou blog gebeur, moet ek tweekeer dink voordat ek so iets aanpak. Is daar nie iewers iets soos ‘n badprop wat jy kan uittrek as jy water uit ‘n skip wil dreineer nie? 😉 Miskien is dit tog lekker om te blog….
LikeLike
Dis net lekkerrrrr!! Ek geniet dit nou weer te veel.
LikeLike
Hierdie week se hits op my blog…
bileam se donkie 20
bemoedigende woorde 2
geraasbesoedeling 2
bileam se 2
ontmoet jou skelmpie 2
word ‘n dominee 1
bileamsedonkie 1
blog vir bileam se donkie 1
donkiekar te koop 1
manne bediening 1
donkie liefde 1
ware gedagtes 1
bileamsedonkie nuwest entry 1
brief aan ‘n pa op sy verjaarsdag van sy seun en dogter 1
sewentig maal sewe keer vergewe 1
prente van jesus se geboorte 1
malema wat se hy sal op die son land in die aand grappe 1
ierse seënwens 1
kan ek jou skelmpie wees? 1
ierse seenwense 1
-“goeie wense vir ‘n vrou se veertigste verjaarsdag 1
ek het ‘n droom 1
huweliksberading vraelys 1
koekie doekie 1
die dinge van n donkie 1
resepte van masterchef
Nee, ek weet niks van koekie doekies nie, en ook nie van enige iemand behalwe Huisbesoek se skelmpie wees nie…
LikeLike
ja, koekie doekie en “ontmoet jou skelmpie” het my laat wonder….. Bileam!!
LikeLike
voortrekker monument 175
blue butterfly 149
butterflies 146
gedigte oor lente 136
blue butterflies 133
afrikaans poems 127
gedigte vir kinders 126
lion 121
tolletjie brei 103
lente gedigte 94
afrikaans poems for children 92
dis heerlike lente 87
zulu tribe 86
peppermint crisp tert 74
afrikaans love poems 71
peppermint crisp tart 69
roman mosaics 68
afrikaans poems for kids 66
kinder gedigte 59
afrikaanse gedigte vir kinders 59
african tribes 56
gedig oor lente 53
trees 52
how to draw a cat 49
liefdes gedigte 48
ndebele houses 47
lente gedig 46
alexandra kosteniuk 43
karringmelk beskuit resepte 42
so tired 41
paul klee for kids 39
kort stories vir kinders 38
peppermint crisp tert resep 37
jane austen 36
love 36
vlakvark resepte 36
cuddle 35
vetkoek resep 35
kort afrikaanse stories 32
biltong resepte 31
paptert resep 31
kort liefdesgedigte 30
dankie gedigte 30
beskuit resepte 29
formative assessment 29
illovo sugar recipes 29
karringmelk beskuit resep 28
jakkals en wolf stories 28
afrikaans poem 28
famous pointillism artists 28
potjiekos recipes 27
afrikaanse kinderstories 27
african tribe 26
hilary stagg death 25
south african national symbols 25
khoikhoi women 25
afrikaanse gedigte oor diere 23
kort liefdes gedigte 23
volkspele 23
brood resepte 23
kerrie en rys 23
gediggies vir kinders 23
gedigte oor diere 22
afrikaans liefdes gedigte 22
afrikaanse kinder gedigte 22
afrikaans poetry 22
pointillism artists 22
childrens afrikaans poems 21
kinderstories in afrikaans 21
kort kinderstories 21
flower 21
afrikaanse gedigte 21
namakwaland 20
cook sisters recipe 20
poems about love 20
peer gynt 20
al die veld is vrolik 20
roman mosaics for children 20
stressed out 20
piglet quotes 20
dik dik 20
afrikaans short stories for children 20
potjie recipes 19
afrikaanse stories 19
love poems in afrikaans 19
kort afrikaanse stories vir kinders 19
kort gedigte vir kinders 19
roman mosaics for kids 19
volkspele danse 19
beskuit 19
national symbols of south africa 18
gedigte 18
sun mosaic 18
cat draw 18
pretoria 18
afrikaans poems for grade 4 17
short afrikaans poems for children 17
yskastert resepte 17
short afrikaans poems 17
tolletjiebrei 17
potjiekos resepte 17
afrikaans stories vir kinders 17
afrikaans poems about love 17
buttermilk rusk recipe 17
kinderstories 17
sarie marais 17
gedigte oor die lente 16
assessment for learning 16
afrikaanse sprokies 16
blou bulle logo 16
resepte 16
klein karoo 16
kinder sprokies 15
afrikaans fables 15
kinder gediggies 15
mondrian 15
chess art 15
blou bulle 15
liefde gedigte 15
playing chess 15
suid afrika grappies 15
kindergedigte 15
dwelms soorte 15
soorte dwelms 14
afrikaanse kindergedigte 14
short afrikaans stories for children 14
valentines day 14
hilary stagg cause of death 14
draw cat 14
poems in afrikaans 14
diere gedigte 14
afrikaans gedigte vir kinders 14
kort afrikaanse kinder gedigte 14
liefde 14
grootmaat resepte 14
checkmate 14
zulu hut 14
zulu tribes 14
blue butterfly tattoo 14
peppermint tert 13
afrikaanse liefdes versies 13
albino lion 13
gedig vir my man 13
paul klee 13
sa rugby logo 13
musetta vander 13
miami blue butterfly 13
cook sisters 13
afrikaans kort stories vir kinders 13
liefdes gediggies 12
beskuit resep 12
sa national symbols 12
pannekoek resep 12
afrikaans 12
anne frank 12
mieliebrood resep 12
how to draw cats 12
kort gedigte 12
kook en geniet resepte 12
beatrix potter 12
koekie resepte 12
garry kasparov vs vladimir kramnik 1994 12
buttermilk rusks recipe 12
liefdes versies 12
bible quotes 12
afrikaanse kort stories vir kinders 12
kort kinder stories 12
how to draw cat 12
birds of south africa 12
yskastert 12
karringmelk beskuit 11
battle of blood river pictures 11
kinder stories 11
wildspotjie resepte 11
huisgenoot wenresepte melktert 11
beeld koerant 11
chessalee 11
afrikaans love quotes 11
kort afrikaanse gedigte 11
springbok 11
die ruiter van skimmelperdpan 11
afrikaanse liefdes gediggies 11
mosaic art for kids 11
south african symbols 11
kerrie en rys resepte 11
zulu 11
french knitting 11
south africa national symbols 11
afrikaans poems about animals 10
fables vir kinders 10
ndebele houses pics 10
angeliere 10
south africa’s national symbols 10
voortrekker monument pretoria 10
jakaranda boom 10
how to win chess in 2 moves 10
kort afrikaanse fabels 10
afrikaans poems for grade 7 10
afrikaans gedigte 10
xhosa kultuur 10
afrikaanse resepte 10
ndebele 10
liefdes gedig vir my man 10
muffin resepte 10
afrikaanse kinder stories 10
dis heerlike lente lirieke 10
afrikaans worksheets 10
2010 moves anand vs topalov 10
zulu women 10
highveld 9
liefdesgedigte vir my man 9
kort afrikaanse liefdesgedigte 9
baked german cheese cake 9
ge korsten selfmoord 9
protea blom 9
lapverf 9
boer war 9
romantiese liefdes gedigte 9
afrikaanse gedigte vir graad 3 9
humoristiese stories 9
piglet 9
voortrekker 9
tufa waterfall 9
democratic republic of congo about zulu tribe their dress ,food,cosos 9
gedigte oor seisoene 9
afrikaanse kort stories 9
illovo recipes 9
custard slice recipe – sarie marais 9
beestong resepte 9
stap vir stap resepte 9
kosteniuk 9
zulu traditional clothing 9
liefdes gediggies vir my man 9
kort afrikaanse kinder stories 9
wildbewaarder 9
dikdik 9
koekies 9
poem about sports in afrikaans 9
love poems 9
mosaic art 9
knuppeldik resepte 8
volkspele liedjies 8
old huisgenoot 8
paptert recipe 8
ivanchuk 8
special person 8
gonna be a bear poem 8
famous afrikaans poems 8
idees resepte 8
piet mondrian 8
skipskop history 8
jakals en wolf stories 8
ndebele huts 8
afrikaanse liefdes gedigte 8
fat cake recipe 8
thought 8
karringmelk 8
w h coetzer 8
mosaics for children 8
kerrie en rys resep 8
i am an african 8
dis heerlike lente woorde 8
african recipes 8
voortrekkermonument 8
pointillism for kids 8
pepermint tert 8
liefdesgedigte in afrikaans 8
onderwys van die voortrekkers 8
c louis leipoldt 8
dis heerlike lente lyrics 8
poetry art 8
дом beatrix potter 8
снегопад 8
kondensmelk tert 8
gedigte vir my man 8
ag visser gedigte 8
heerlike lente 8
liefdesgedigte vir hom 8
voortrekkers 8
voels van suid afrika 8
zulu kultuur 7
boerneef gedigte 7
my sarie marais 7
boer de villiers 7
maize meal 7
c louis leipoldt gedigte 7
cremora tert 7
afrikaanse gedigte vir tieners 7
jakkals en wolf 7
sprokies verhale 7
soetkoekies recipe 7
dit is die maand oktober 7
tretchikoff 7
a g visser gedigte 7
cj langenhoven gedigte 7
love poems for the one you love 7
gedig oor diere 7
milk tart 7
sprokies in afrikaans 7
alice in wonderland chess 7
vriendskap gedigte 7
gedigte oor suid afrika 7
kook en geniet 7
kort gedigte oor liefde 7
lekker kinder afrikaans songs 7
tert resepte 7
roman mosaic patterns 7
houses ndebele pics 7
voortrekker monument tapestries 7
afrikaans childrens poems 7
maklikke tipsy tert resep 7
ouma beskuit resep 7
die berggans het 7
custard slices 7
boris spasski 7
real blue butterflies 7
zulu beads 7
symbols of south africa 7
teachers quotes 7
maklike melktert resep 7
karringmelkbeskuit resep 7
kort afrikaanse gedigte vir kinders 7
ancient roman mosaics 7
afrikaans poems poetry 7
resep vir paptert 7
grootmaat malva poeding resep 7
suid afrikaanse helde 7
maklike kerrie en rys resep 7
wilds potjie resepte 7
vetkoek 7
seafood potjie recipes south africa 7
how to make cook sisters 7
african tribe zulu 7
peppermintcrisp tert 7
stressed 7
wildsboud resepte 7
liefdesgedigte 7
عيد ميلاد سعيد 7
oranje blanje blou flag 7
irma stern 7
trou gedigte 7
afrikaanse sprokies verhale 7
lapverf prente 7
pepermint crisp tert 7
kids afrikaans poems 6
paptert resepte 6
skilderye 6
karringmelk beskuit huisgenoot wenresepte 6
springbokke prente 6
picasso 6
condensed milk rusk recipe 6
northern transvaal coat of arms 6
beestong resep 6
pizza resepte 6
south african birds 6
ingrid jonker poems 6
gedigte vir graad 6 6
good night animation pictures 6
zulu men 6
outydse soetkoekies 6
prente van biltong 6
die lied van jong suid afrika 6
piesang brood resep 6
vlakvark boud resepte 6
bitterbessie dagbreek 6
zulu african tribe 6
gedig oor die lente 6
afrikaanse digters 6
butterflies blue 6
south african cook sisters recipe 6
mexican trolls 6
tollietjie brei 6
zulu tribe history 6
wortelkoek 6
walter battiss artworks 6
lente dag gedigte 6
afrikaanse gedigte oor die lente 6
dreams 6
knuppeldik 6
kinder gedigte afrikaans 6
alexandra churchill historian 6
chess fashion 6
kort afrikaanse verhale 6
paul klee africa 6
kort afrikaans gedigte vir kinders 6
bird mosaic 6
suid afrikaanse stories 6
cumming chess 6
lion anatomy 6
afrikaans poems for teens 6
berggans 6
swiss roll recipe;south africa 6
konsentrasiekampe anglo boereoorlog 6
melktert resepte 6
easy afrikaans poems 6
battle of blood river 6
seisoene gedigte 6
afrikaanse resepte pdf 6
anne frank concentration camp 6
lente gediggies 6
maklike muffin resepte 6
springtime in namakwaland 6
maaskaas tert resepte 6
short love poems 6
piesang muffins 6
pampoen 6
proteas 6
villa rides 6
gediggies oor lente 6
walter battiss 6
valentine’s day 6
penny coelen 6
tribes 6
go bokke 6
gedigte oor honde 6
ek is hier en ma is hier 6
zulu tribes pics 6
kort kinder gediggies 6
advertisements for perfume 6
afrikaans kinder gedigte 6
afrikaans poems for grade 3 6
gedigte afrikaans 6
afrikaans worksheets for kids 6
heerlike resepte 6
‘n kort kinder storie oor diere 6
hippo 6
vinger etes 6
volkspele musiek 6
cj langenhoven quotes 6
biefstuk en niertjie pastei 5
how to make love 5
happy christmas 5
fabel van jakkals en wolf 5
draaikewers 5
liefdes woorde 5
the boy who cried wolf 5
south african cooksisters recipe 5
blou bul prente 5
die berggans het ‘n veer laat val 5
blue butterfly pictures 5
potgieter family crest 5
huisgenoot resepte 5
suurlemoen tert resepte 5
christiaan barnard 5
afrikaans fabels 5
kinder stories in afrikaans 5
mieliebroodjie resep 5
spons koek resep 5
dyslexic 5
resepte vir peppermint tert 5
tradisionele afrika stories oor wilde diere 5
boscastle 5
afrikaanse gedigte vir graad 6 5
love drop 5
piet mondrian artwork 5
short afrikaans ghost stories/poems 5
kinder gedigte oor diere 5
dankie liewe ouma song 5
cooksisters 5
fabels en sprokies free downloads 5
lentegedigte 5
xhosa houses 5
klein pasteitjies 5
rugby bokke breakthrough 5
khoikhoi tribe 5
mosaic sun 5
afrikaanse kinderverhale 5
peppermint crisp fridge tart 5
pap tert resep 5
division del norte 5
chess planet 5
dana niehaus jakkals en wolf stories 5
groot maat resepte 5
kelly van der veer 5
troetelwoorde vir ogilvie douglas 5
yum yum cheese cake recipes 5
konsentrasie probleme 5
mersin turkey 5
peer gynt story for children 5
routes bartolomeu dias traveled 5
liefdes poems 5
inside african hut 5
short afrikaans poems for kids 5
art chess 5
seekoeie 5
drawing cat 5
singa 5
bloubulle 5
tradisionele biltong resepte 5
morning animation 5
afrikaans traditional songs 5
afrikaans poetry for children 5
streets of london 5
my sarie marais suid-afrika 5
boere oorlog foto 5
south african love songs 5
stories vir kinders 5
lente gediggie 5
— Dis myne vir die afgelope week, moet se taamlik ‘beskaafd’, maar ek het ook al die ‘weird’ soektogterme gekry, maar moet erken meeste terme hou verband met wat op my blog is.
LikeLike
WOW!!! besig om deur die lys te lees [vir die eerste keer] en wat sien ek! ! hierdie ou het dit mis hoor…haha… (Ek het nou die woord uitgehaal, want dit kom aanmekaar by my ook op!!)
LikeLike
As jy ‘n bietjie nadink hieroor kan jy dalk met ‘n bietjie raad vorendag kom???? haha!!
LikeLike
Ja, ek kan darem ook redelik uitpluis hoekom dit by my verskyn. Daar is dalk iewers ‘n woord in die vraag wat met ‘n woord van myne ooreenstem…
Net ‘n WEEK se soekterme?? Sjoe!
Jy sal moet peppermintcrisp tert maak en die resep uitdeel. IEMAND in die wye wêreld smag daarna!
LikeLike
Ek het net by die laaste 2 dae gekyk, het nou eers die “week”-funksie ontdek.
Hoor hierdie een: “Wat beteken dit as ek in my drome sing”?
LikeLike
Die resep is juis op my blog! 🙂 Als in die soekterme is beslis op my blog, behalwe daaaaardie ‘sex positions’, dit sal jy beslis nie daar kry nie…haha…my blog is nou regtig nie ‘n porn- of soortgelyke blog nie.
LikeLike
Ek het darem so gedink!! Dis net lekker om jou te terg!
LikeLike
Sien so pas NOG iets, liewe aarde, haha… ‘how to make love’ – sjoe, dis ‘n warm ene…sal ek vir hulle videos daaroor plaas. Ek het nie eers deur die hele lys nou die dag gelees nie.
LikeLike
Nikita!!!! mens kan nie anders as om te glimlag nie!! 🙂
LikeLike
wow, Nikita! 😯
Mens kan sien jou blog is al lank innie land!
LikeLike
Junie was dit 4 jaar! Maar eers blogger, so dit is Nov hierdie jaar 4 jr op WP 🙂 Tyd vir ‘n nuwe blog dalk lol, energie daarvoor het ek nie nou nie.
LikeLike
Liewe ouers, dis ‘n indrukwekkende lys!
LikeLike
my gunsteling is “diere monoloog” – wonder wat het die mens gesoek? en ek is seker mens kan ‘n storie skryf oor “waar slaap ‘n leeu”. na aanleiding van my resepte gaan ek seker een van die dae meer vegetariese terme ook vind.
@nikita: wow, dis darem maar boeke vol!
sirkus diere 2
feite van kamele 2
menslike oor 1
organe in die menslike liggaam 1
woestyn diere 1
bedreigde spesies bv:ysbeer 1
die menslike oor 1
perdeby die insek 1
diere monoloog 1
dieretuine 1
hartebeespoort dam dieretuin 1
n donkie kar om die wereld 1
stuipe 1
bosluiskoors honde simptome 1
dier menslike liggaam 1
keisersnee of normale geboorte 1
diere moet nie in hokke aangehou word nie 1
mannetjieskat geslag 1
uie en knoffel honde 1
diere met hoë biodiversiteit 1
waar slaap n leeu 1
wat dink die publiek van jag 1
tradisionele medesyne 1
LikeLike
Jy word BESLIS gereken as ‘n diere-kenner. Dit gaan jou laaaannnkk besig hou om al hierdie goed te antwoord!
My gunsteling? ‘n donkie kar om die wereld!! Wow, dit moet fantasties wees. Hoe lank sal dit vat?? Sies tog, ons sal iewers moet donkies ruil!
LikeLike
Die vrouemonument en dam van trane kry ek die meeste, en psigopaat ook. Maar die snaakste ene vir my is “eskimo behuising”. Kan nie dink dat ek ooit iets daaroor geblog het nie, en ek kan met sekerheid se ek weet ook niks daarvan af nie. 😆
LikeLike
soms soek iemand iets, dan beland hy op jou blog deurdat hy/sy in die ‘soektog’ jou skakel raakgesien het en besluit joune lyk dalk ‘interessanter’ – ek weet ek het dit al gedoen. Mense sal ook wonder oor my onderwerp-soekterme, want ek het al gekyk na links wat opkom, soms net met ‘n deel van ‘n woord, jy het dalk die woord ‘behuising’ op jou blog [bv]. – ek dink dis wat ons almal eintlik maar weet ook. – ons doen dit eintlik almal 🙂
LikeLike
Een wat ek nou raaklees – wasgoed roetine
LikeLike
Niemand maak van my aanbod dat ek hulle skooltake sal doen, gebruik nie???
LikeLike
Haha, my spam tickle my weer baie… een ou reken my goed is bietjie morsig en ek moet eerder sy wortelskoek resep probeer… hoe nou?
LikeLike
Die spammers irriteer my geweldig. Ek sien hier is mense wat vir hulle ‘n spesiale plekkie op hulle blogs gee en dan staan daar : Soveel spams verwyder. Nee wat, ek delete hulle so gou moontlik en ignoreer hulle verder.
LikeLike