Hy leef!

Alive! Alive! Alive forevermore

My Jesus is alive forevermore!!

My Jesus is alive!

Sing Hallelujah!!……..

Amazing Grace, how sweet the sound that saved a wretch like me

I once was lost, but now I’m found

was blind, but now I see…..

Omdat Hy leef, sien ek kans vir more…. die toekoms is die moeite werd, omdat Hy leef!!!

Celebrate, Jesus, celebrate!!!!!

He is risen, He is risen!!

and He reigns forever more!!!

Opstanding-Sondag 2010 kwart oor 5 in die oggend by die Rooi See, met Saudi-Arabië as uitsig….

15 mense wat uit volle bors die opstanding van Jesus besing

15 mense wat met sonsopkoms nagmaal vier daar langs die see…

7 Suid-Afrikaanse Christene wat in ‘n Arabiese Land waar dit verbode is om in die openbaar die Here te dien, gevra word om met ontbyt opstandingsliedere te sing vir die gaste – Europeërs en Moslems….. wat ‘n geleentheid! Wat ‘n eer!!

Dit is dag 25 van die uitdaging om vir 40 dae positief te wees. En ek weet nie of daar ‘n onderwerp is wat MEER positief is as juis hierdie een nie. Dat God se krag so groot is dat Hy vir Jesus uit die dood kon opwek. En dat ek juis daarom verlos is!

Halleluja!!

SAAI DAARDIE POSITIEWE SAAD!!

Advertisements

4 thoughts on “Hy leef!

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s