Is daar ‘n plek soos die hel?

 Na aanleiding van ‘n vraag wat ‘n vriend gehad het, het ek begin om al die tekste in die Bybel wat na die hel verwys, op te soek. En daar is baie van hulle…

Skielik kom die gedagte toe in my op: Hoekom sal ek my tyd mors deur die hele bybel vol te soek na bewyse dat die hel bestaan. Ek weet mos dit staan in die bybel, en daarom glo ek dit. Die wonder is dat ons wat Jesus as Verlosser aangeneem het nie, nie die hel hoef te vrees nie. Want ons is kinders van die Lewende God! En Sy genade is vir ons genoeg. DAAROM moet ons leef soos VERLOSTE mense, mense wat die Lewende God ken en vir ander die boodskap van hoop bring. Die vreugde wat daar in Jesus Christus is! 

En, net indien jy gewonder het…. Daar is beslis ook ‘n plek met die naam, Hemel!! Wonderlik!! Daarvan is ook genoeg bewyse in die Bybel.

(Daar is ‘n geheimpie weggesteek in die foto…. hou die muis bokant die foto!!)

2 thoughts on “Is daar ‘n plek soos die hel?

  1. Natuurlik is daar ‘n hel- enige weeksdag as jy haastig is, deur Hermanus se strate agter ‘n ouerige persoon wat in die middel van Mainstraat ry teen 30 km/h. Hemel of Hermanus…

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s