Boeke-speletjie

Gryp die naaste boek wat jy in die hande kan kry. Blaai na bladsy 57. Die 5e sin. Skryf dit hieronder as ‘n kommentaar. Speel saam, toe!!

(Postaday idee)

10 thoughts on “Boeke-speletjie

  1. Afrikaans fiksie: Hy haal ‘n stukkie biltong uit sy sak en druk dit in my bek.

    Afrikaans non fiksie: Sy geheim agter sy omgeetrane vir Torras se binnekantpyn was uit.

    Engels fiksie: I copped a second whiff of perfume as I tore down the passageway to the lift, arriving just in time to squeeze through the rapidly closing doors.

    Engels non fiksie: My experience as a lawyer has exposed me to the sharp edge of the Nationalist party knife: treason trails, interdicts and representation of tortured clients, bombed buildings, have taught me that there is littel that is free and fair about the goverment, and those who represent it

    Like

  2. ” Isn’t it a bloody miracle how much people eat in this country,” Dedan remarked, ” before they even sit down to a meal?”

    Like

  3. “To claim that in the presentation of facts and views its attitude was impartial seemed to me to contain more falsehood than truth.”

    Die boek wat bo-aan die lys op my splinternuwe Kindle verskyn, is eintlik “An inquiry into the nature and causes of the wealth of nations” (van Adam Smith), maar, aangesien dit nie PDF is nie, het dit nie bladsynommers nie, maar eerder persentasiepunte om leesvordering aan te dui. So ek gaan toe na die eerste titel in PDF: Mein Kampf, die Engelse weergawe.

    Jammer, maar ek het net gedink hierdie proses is regverdig – het nie bedoel om propoganda te versprei nie 😉

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s