Ek het op die wonderlike webblad, Revive our Hearts afgekom. Dis ‘n webblad wat daarop gemik is om ons dames geestelik te laat ontwikkel. Ek daag julle uit om een van die uitdagings wat hulle daar stel, te doen. Ekself het alreeds die “31 Days of Praying for Your Husband” gedoen en is ver heen besig met “30 Day Husband Encouragement Challenge for Wives”. Die verskil wat dit aan my eie huwelik gedoen het, is te veel om hier te vertel. Dit het my hele denke, optrede, praat met hom, positief beinvloed.
Wil jy bou aan ‘n tiptop huwelik?? Probeer die uitdaging!!
🙂
🙂
:smile
LikeLike
Frik! Jy het dit reggekry!!
LikeLike