Die laaste klapper

In die stil woonbuurt het die klapper-brigade alreeds op 20 Desember 2010 begin. Toe daar op 8 Januarie 2011, 12 uur die nag nog steeds ‘n klapper klap, en al wat hond en honde-eienaar dit nie meer kon hou nie,  het daar in die nagstilte ‘n stem weergalm:

WIE IS DIE BLIKSEM WAT NOU NOG STEEDS KLAPPERS SKIET? DIS REGTIG NIE MEER SNAAKS NIE!!!!

Dit was die laaste klapper.

Toortsie

Toortsie se faceboekblad

Advertisements

12 thoughts on “Die laaste klapper

    1. NOGALS NIE!!! WHELA!! maar ek het BAIE sulke ou posts!!!
      HE DE DINGES gaan ons dit verban kry??? Ek wens ek het geweet. En die ergste van als – dis dieselfde kinders wat as hulle verveeld is, met die honde kom speel, wat niks daarvan dink om hulle bang te maak nie!! 😮

      Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s