Hierdie is die oorspronklike skryfsel wat op 4 Februarie 2011 geskryf is:
Ongelooflik!!! Tot NOU was hier alreeds 9831 besoeke aan my blog!! JA Ja!!! Ek weet! Dis MIN in vergelyking met baie van julle, maar hierdie blog het maar in September 2010 begin!! Ek is baie trots!! En dankbaar vir elke besoek!!! Baie baie dankie!!
Ek het Maandag die wêreldkaart aangeskakel en sedertdien was hier 165 uit SA, 16 uit Ysland!, Brittanje 13; Amerika 10, Duitsland 3, Korea 3 Namibië 2, Indonesië 1, Nederland 1, Kanada 1, Argentinië 1, Nigerië 1 en België 1!!! Ongelooflik!!! (Sal die kaart die mense of die besoeke tel, want hier was baie meer besoeke as wat die kaart aandui in dieselfde tyd??) Om by 10 000 klieke te kom, is 169 klieke nodig en as die besoeke aanhou soos die tendens is, behoort hier teen Maandag 10 000 besoeke te wees….
Nou die speletjie!!! As jy wil, sal jy loer waar die syfer staan, en dan die getal by die kommentaar skryf? En as jy wil, waar jy jou nou bevind, sommer net vir die interessantheid. EN die heel BELANGRIKSTE!!! Skryf iets lekker lafs!!! (net bo die belt, gehoor!!!)
Maar….
Ons is nou al lankal verby die 10 000 merk. Tog is hier nog gereeld mense wat hier loer. Ag, speel nog steeds saam en tik in die hoeveelste besoeker jy is, asb? en ek wag nog steeds vir ‘n lekker lawwe storie….
Vandag, 29 November 2016, het ons die 300 000e besoek gekry op hierdie blog! Sjoe! Dankie!
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekos Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger van die week
Toortsie by Finesse: Eerder kwaliteit as kwantiteit
Toortsie op Pinterest
Ek het jou “hoe begin a blog” stappe gevolg en is nog in die voor embrio stadium. Dankie vir jou stap tot stap raad. Jy het dit redelik maklik laat lyk. Kry nog nie alles reg nie, maar ek gaan een of ander tyd ook daar kom!
Dus tel my as nog n besoeker.
LikeLike
Hello en welkom! Ons sal almal gaan loer
LikeLike
Huntingdon
9,858
Maag
LikeLike
Lyk my ek sal my padkaart moet uitpluk!!!
Verstaan ek reg van jou maag????
LikeLike
😦 Julle willie saamspeelie. ai
9871 (my besoeke tel nie)
LikeLike
Saterdagaand 9942
LikeLike
13 277
Bloemfontein
jinne, maar jy wikkel, jong! 😯
LikeLike
Nee, nee, dis nie ek nie!!! Dis JULLE!! 🙂
LikeLike
19 866 25 Julie 2011 – amper 20 000!!
LikeLike
19 970, 27 Julie 2011 kwart oor 4 nm
LikeLike
29953 op 5 Januarie 2012. Struisbaai!!!!
LikeLike
40031 op 4 April 2012. Uitkyk!
Kameel, dankie vir jou aandeel. 3 maande 10 000 klieke. Vorige 10 000 het 5 en ‘n half maande geneem, ek dink in daardie tyd het ek ‘n ruk opgehou ook.
LikeLike
50 052 op 22 Junie 2012. Uitkyk.
Dankie Kameel. Jy is ‘n wonderlike blogmaatjie.
LikeLike
60028 op 4 September Uitkyk.
DANKIE Kameel en Bokbaaivygie. Julle is wonderlike blogmaatjies.
LikeLike
Kameel, jy moet dophou. Dit lyk of ons vandag of more die 70 000e besoeker gaan sien…
LikeLike
80049 … 5 Februarie 2013… by die huis
LikeLike
90 025 …. 18 April 2013…. net hier by die huis.
LikeLike
90,038 ste !!! ek wou nog ALTYD 90 038ste wees !!!!! ***happy dance***
LikeLike
o askies – ek was so opgewonde oor die 90 038ste wees het nagelaat om by te voeg : ek sit in my kantoor 🙂
LikeLike
Ag, maar ek is BAIE BLY jy is 90038e!!! Hartlik geluk!! You did it!! 🙂
LikeLike